Hoërskool Die Anker se eerste rugbyspan het verlede Saterdag ’n uitstekende oorwinning behaal oor Hoërskool Marais Viljoen High.
Die tuisspan het alle fasette van die wedstryd oorheers en was welverdiende 25-17 wenners.
Die grondslag is gelê deur die Anker se voorspelers, wat hul teenstanders van meet af met fisiese spel laat les opsê het.
AJ Roux, slot van Die Anker, was aangewys as man van die wedstryd, maar Tegan Baatjes en André Gates het ook uitgestaan op die veld.
LEES OOK:
Vullisverwyderaars moet ook hul kant bring
LEES OOK:
Grave sites disappear in unkempt cemetery
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



