Local newsLocal sportNews

Jaarlikse atletiekdag by Sonneveld Akademie word goed ondersteun

Dit is 'n jaarlikse instelling, wat oop is vir enige skool se leerders wat atletiek beoefen.

Sonneveld Akademie het onlangs hul jaarlikse ope atletiekdag by die Laerskool Môrewag aangebied. Op die dag was daar meer as 200 atlete, tussen die ouderdom vier tot 19 jaar, wat mekaar die stryd aangesê het.

Leerders van Sonneveld, sowel as kinders wat tuis onderrig ontvang, leerders van Laerskole Môrewag en Dalview, die IRun atletiekklub, en van ‘n skool in Pretoria het deelgeneem.




LEES OOK: Brakpan Parkrun weekly results

LEES OOK: Brakpan Rugbyklub triomfeer in eerste Castle Superliga wedstryde

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button