Local newsNews

KYK: Laerskool Die Arend sluit kwartaal met vrolike markdag af

Leerders, ouers en onderwysers het die koue trotseer om die dag te geniet.

Laerskool die Arend het die skoolvakansie Vrydag ingelui met ‘n vrolike markdag ten spyte van die ysige weer.

Daar was ‘n verskeidenheid stalletjies, sommiges met speletjies vir pryse, ander met allerlei lekkernye en sommiges met handgemaakte produkte soos juwele.

Ten spyte van die koue het leerders die dag baie geniet, en sommige het met komberse rondgeloop om die koue wind af te weer.



At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button