LettersOpinion

Fiets gesteel terwyl man bid

Gerhard du Plessis skryf per e-pos:

Ek wil net uitvind of daar nie iets meer daadwerkliks gedoen kan word aan die die boemelaars en leeglêers wat goed vat, wat nie aan hulle behoort nie.

Ek was onlangs met my fiets by die Christ Embassy Kerk, wat naby Shoprite Checkers geleë is. Dit is my enigste vervoermiddel en ek het dit regoor die ingang van die kerk gesit, om steeds ‘n oog daarop te kan hou.

Die skelms wat my fiets gevat het, moes my egter ook dopgehou het. Met die begin van die afsluiting van die diens was my fiets nog daar gewees. Die volgende oomblik was dit weg.

Dit is ‘n wit en rooi Raleigh fiets met ‘n wit saal.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button