LettersOpinion

Via-Vinkies sê baie dankie

Esther Rothman skryf namens Dames Aktueel, Brakpan:

Die lede van Dames Aktueel, Brakpan, wat die afgelope jaar betrokke was by Die Via-Vinkies Kleuterskoolgroep, wil hiermee net ons dank betuig teenoor Antoinette van Zyl van die Honkie Ponkie Opvoedkundige Sentrum en ds Piet en Geerdre Uys van die Hervormde Kerk, Brakpan, vir al hulle ondersteuning die afgelope vier jaar.

Die opvoedkundige speelterrein van Honkie Ponkie was altyd tot ons beskikking en die eienaar, Antoinette van Zyl, was altyd bereid om ons van raad te bedien.

Die Hervormde Kerk het hulle fassiliteite kosteloos tot ons beskikking gestel.

Sonder al die ondersteuning sou die projek nie so ‘n groot sukses gewees het nie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button