LettersOpinion

Laat roker maar met rus

Lali van der Mecht skryf per e-pos: Met verwysing na die brief in die Herald van 17 April (Roker maak bespotting van haarself).

Die skrywer van die brief, Dina Joubert, moet ‘n lewe kry. Ek kan nie glo dat iemand deur soveel moeite sal gaan om ‘n brief oor so ‘n simpel ding te skryf nie.

Dit was die vrou se keuse om met haar “kapsel in wording” buite te gaan staan en rook.

Sy betaal om haar hare te laat doen en sy betaal vir haar sigarette.

As sy wil staan en rook en gemaklik was daarmee is dit haar demokratiese reg!

 

Lees die brief hier

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button