LettersOpinion

Puik diens word waardeer

'n Mens hoor so dikwels van dorpe wat vir dae sonder elektrisiteit of water is, maar in Brakpan; aikona!

Meisie van Aardt, Dalpark, skryf:

Ek moet die Brakpan Munisipaliteit (Ekurhuleni Metro) komplimenteer.

‘n Mens hoor so dikwels van dorpe wat vir dae sonder elektrisiteit of water is, maar in Brakpan; aikona!

Wanneer ons ‘n kragonderbreking of ‘n wateronderbreking, soos Donderdag (17 November) met die gebarste waterpyp beleef, kan ons maar weet dat dit in rekordtyd herstel sal wees.

KYK: Water spuit etlike meters hoog die lug in

Baie dankie aan almal wat betrokke was, ons waardeer die ure se harde werk wat julle ingesit het om die ongerief vir ons so min as moontlik te maak.

Julle verdien vyf sterre vir puik diens!

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button