
Ek wil graag almal bedank wat my onlangs, op een of ander manier, bygestaan het na die ongeluk waarin my dogter Claire Coetzee (34) oorlede is.
(Drie sterf in ongeluk toe motor op besige pad onklaar raak).
Daar was soveel mense wat in hierdie baie hartseer tyd gewys het dat hulle omgee.
Ek wil ’n spesiale woord van dank aan Avbob en Omega Tombstones rig vir hul bystand om my “engelkind” te kon begrawe.
Lees ook:
Groot waardering vir seun se ouers
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



