Editor's noteLettersOpinion

Eenvoudige kruisie wys ma het omgegee

Inwoner skryf per e-pos: Die lewe loop maar snaakse draaie met ons almal.

Inwoner skryf per e-pos:

Met verwysing na die berig in die Herald van 12 Mei op bladsy 3 (Foetus is found next to a homemade cross).

Die foto was vir my baie hartseer. Ek kan nie help om te wonder wat deur die vrou se gedagtes moes gaan nie.

Om te sit en daardie eenvoudige kruisie te maak, sê vir my sy het tog omgegee.

Ek glo daardie kindjie wat nooit in hierdie wêreld sal wees nie is nou by Liewe Jesus.

Die lewe loop maar snaakse draaie met ons almal.

Lees ook:

Seun (11) kom op volgroeide fetus af

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button