
Anel van Eeden, Victorialaan skryf:
Ek wil net dankie sê vir die eerlike persoon wat onlangs my motorsleutels by Pick n Pay ingehandig het nadat ek dit verloor het.
Ek is steeds nie seker hoe ek die bos sleutels verloor het nie en ek het maar ‘n kans gevat en navraag gaan doen aangesien ek by Pick n Pay was.
Dit sou my baie geld en moeite gekos het om die bos sleutels te vervang.
Ongelukkig het die persoon nie ‘n naam gelaat nie en ek hoop maar hy of sy sien hierdie bedanking.
Lees ook:
Vrou wat handsak in toilet vergeet kry verrassing
Jong man ruil pap band in ‘n japtrap
Volg ons:
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



