Editor's choiceLettersOpinion

Grafte word geplunder

Die begraafplaas gaan agteruit en niks word daaraan gedoen nie.

Ina de Jager skryf per e-pos:

Hoe kan ons my pa se graf beveilig?

Hulle breek die blompotte, wat op die grafsteen is.

Lees ook: Mense moet ophou kla en self skoonmaak

Ek wonder ook wanneer die mure by die nuwe kant van die begraafplaas vervang gaan word aangesien die diewe lekker daar kan inkom en maak en breek soos hulle wil.

Ons is baie ongelukkig en niks word gedoen nie. Die begraafplaas is al weer in ‘n toestand. Die gras is lank en dit is regtig slordig.

Ek kan nie glo die plek lyk so nie. Waar is die sekuriteit dan?

Follow us:

Instagram

Twitter

Facebook

 

 

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button