Editor's choiceLettersOpinion

Lesersfoto van die week

Graad een leerder sal in 2029 matrikuleer en hopelik in die T-hemp pas.

Denice Pretorius het hierdie foto van haar seun, Morné Pretorius, wat verlede Woensdag sy skoolloopbaan aan die Laerskool Dalview begin het, ingestuur.

Lees ook: Graad eentjies op hul pos by die Laerskool Môrewag

Hy sal vir die volgende 12 jaar al sy kos moet eet om seker te maak die T-hemp pas dan.

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button