Editor's noteLocal sportSport
Gesogte kompetisie wink vir spelers
Veerpyltjiespelers kwalifiseer om by die Grandwest Casino in Kaapstad te gaan deelneem.
Die kompetisie vind vanaf 16 tot 18 Maart by die Grandwest Casino in Kaapstad plaas.
Lees ook: Veerpyltjiespelers kry erkenning
Dit word deur die professionele veerpyltjiespeler Devon Peterson, wat tans in Amerika speel, aangebied. Die vier spelers is deel van die top 64 spelers in Gauteng wat gekwalifiseer het.
Volg ons:
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



