BlogsNewsNewsOpinions

Eish … hy laat die kranse antwoord gee!

Kyk, as daar nog enigsins mense is wat oor die trefkrag van ‘n advertensie gewonder het, sal hierdie advertensie die gewonder wegvee. En soos een dame dit opsom: “ek kaan nie vrostaan Afrikaans nie, maar oor onse wege geberstes van die kraanse answoord gee”, som eintlik alles op.

Ek het nog nooit aandag gegee aan Boerboel Wear nie, maar na ‘n voltreffer-advertensie van dié “brand” soos ‘n veldbrand op sosiale media aandag getrek het, sal baie mense (mans en vroue) nou kennis dra van dié maak. Die idee van die foto was glo: Om klem te lê op die feit dat Boerboel Wear se liggewig Denim Kalahari hemp spoggerig vertoon by enige van ons broeke. Let ook op die aanskoulike sakdetail op die linkermou.

Ek is nie seker of Boerboel Wear geweet het wat se kommentaar die advertensie sou uitlok nie, maar hier is ‘n paar van die bestes (en daar was honderde).

Dis hoe die nuwe reeks bekend gestel is.

 

Hier is ‘n skakel na die oorspronklike berig:

Eish … hy laat die kranse antwoord gee!

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Carletonville Herald in Google News and Top Stories.

Adele Louw

Adele has been in the community media since 1997, first in Mpumalanga and since 2008 in Gauteng, and is passionate about giving a voice to residents of all communities.

Related Articles

Back to top button