Dié verspringatleet van Callies het tydens die skool se byeenkoms haar beste gegee.
Baan- en veldatlete van dié skool, Hoërskool Wonderfontein, Hoërskool Westonaria en Allen Glen High School van Roodepoort het tydens die vriendskaplike byeenkoms meegeding. Callies se atlete het die ander skole gewys wie’s baas en het die dag met 1 189.5 punte gewen. Westonaria was tweede met 933.5 punte en Wonnies derde met 749 punte.Allen Glen was vierde met 419 punte. ‘n graad 12-atleet van Callies, Katleho Ramasimong, is as Senior Victor Ludorum aangewys.
Katleho Ramasimong van Hoërskool Carletonville is as Senior Victor Ludorum aangewys. Foto: VerskafDié verspringatleet van Callies het tydens die skool se byeenkoms haar beste gegee.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Adele has been in the community media since 1997, first in Mpumalanga and since 2008 in Gauteng, and is passionate about giving a voice to residents of all communities.