NewsNewsSportSport

Laerskool Fochville se ruiters presteer

Verskeie ruiters van Laerskool Fochville het die afgelope naweek tydens die skole perdrykompetisies presteer.

Die skole perdrybeheerliggaam SANESA, het verlede naweek twee kwalifiseerders by die AfriDome in Parys gehou.
Jané Nel (gr. 6), het op Hollywood Penny ‘n eerste- en tweede plek in die ruiterkuns en twee derde plekke in die “perd performance”-klasse vir haar skool behaal.
Emily Benson (gr. 2), het op haar perd Jimmy derde plekke in die ruiterkuns en perd “performance”-klasse behaal.
Mieka Prinsloo (gr. 6), het op Spring Time Pintotwee derde plekke in die ruiterkuns en ‘n vierde plek in die perd “performance”-klasse ingepalm.
Nóg twee leerders, Mariolee Brandon (gr. 2) en Annemie Brandon (gr. 6) het ook verskeie plekke behaal.

Mieka Prinsloo (gr.6).
Jane Nel (gr.6).

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Carletonville Herald in Google News and Top Stories.

Adele Louw

Adele has been in the community media since 1997, first in Mpumalanga and since 2008 in Gauteng, and is passionate about giving a voice to residents of all communities.

Related Articles

Back to top button