Local newsSport

Callies se rugby vuur en vlam

Hoërskool Carletonville se rugbyspanne het hul opponente in die stof laat byt.

Hoërskool Carletonville se rugbyspanne het die afgelope naweek teen Bracken High School van Alberton gespeel.

Callies se spanne het hulle uitstekend van hul taak gekwyt en drie van hul vier wedstryde gewen.

Die eerste span het met ‘n telling van 20 – 10 geseëvier terwyl die o.14-span Bracken 24 – 7 in die stof laat byt het.

Callies se o.15-span het ook vir Bracken met ‘n telling van 21 – 8 geklop. Ongelukkig moes Callies se o.14 span met telling van 10 – 12 die knie teen die opponente buig.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Adele Louw

Adele has been in the community media since 1997, first in Mpumalanga and since 2008 in Gauteng, and is passionate about giving a voice to residents of all communities.

Related Articles

Back to top button