News
-
Kleuterskool maak staat op gemeenskap-steun
EntertainmentDie Eendjie-kleuterskool in Schonkenville kon vanjaar uiteindelik na hul eie perseel skuif.
-
ANC herbesin oor Eskom
NewsNgwathe se ontwerp-begroting vir die nuwe boekjaar (vanaf 1 Julie), asook ’n skikkingsvoorstel oor die R360m in agterstallige Eskomskuld, is…
-
Geldmaakplanne help sentrum om finansieel te oorleef
NewsEpilepsie Suid-Afrika kry maar ’n geringe staatsubsidie van so min as 20%.
-
“Oudit” vir krageenhede vang verbruikers onkant
News’n Skielike en uit die bloute “oudit” op die masjien waarmee voorafbetaalde elektrisiteit by Parys Service Station verkoop word, het…
-
Kommer oor Koppies se watergehalte
NewsDie burgerregte-organisasie AfriForum het Maandag, 25 Mei watermonsters by die Hoërskool Sarel Cilliers en die Dibaseholo Primêre Skool in Koppies…
-
Eskom nie verplig om krag te voorsien sonder betaling, sê regter
NewsSou Ngwathe munisipaliteit nie spoedig sy agterstallige Eskom-skuld betaal nie, mag Eskom kragvoorsiening aan Parys, Edenville, Heilbron, Koppies en Vredefort…
-
Steeds soek ná ontvoering by winkel
NewsNafish Ahmed (27), ‘n Bhangladeshiese burger, is Maandagmiddag net na 12:00 by ’n algemene handelaar, A & H Cash &…
-
Laksheid en personeeltekort kortwiek SAPD en benadeel publiek
Newsʼn Nare ondervinding die afgelope Saterdag by ’n plaaslike restaurant op Vryburg het opnuut bewys dat laksheid deur die polisie…
-
One killed in head on collision
NewsA collision involving a bakkie and a small light motor vehicle occurred earlier this morning on the Wilgeboom road just…
-
Parysenaars sê NEE vir dwelms
NewsIn haar taak as landdros kry landdros Leshnee Pillay waarskynlik die meeste eerstehands daagliks te doen met die erns van…
-
AfriForum doen beroep op Afrikaanse belastingbetalers om SAID-peiling te steun
NewsAfriForum verwelkom ʼn peiling wat tans op die webwerf van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) gehou word waar die publiek gevra…
-
ZUMA DREADS MARIKANA REPORT FALLOUT
EntertainmentCongress of the People is certain that President Zuma is trying to do an “Nhleko” with the Marikana report. He…











