Special categories

  • letter

    Shop here at your own risk

    Chris Manning of Vereeniging writes:

  • letter

    Diens by vulstasie verdien vyf sterre

    Amanda van Vanderbijlpark skryf:

  • letter

    Pensioenarisse soek dringend blyplek

    Bekommerde Elsie skryf:

  • letter

    Dankbare inwoner van Vereeniging skryf:

    Louis Claes en Fossiel skryf na aanleiding van ‘n SMS van ‘Vetkoek’ in verlede week se Vaalweekblad:

  • letter

    Dié persoon ‘n ware engel

    Dankbare inwoner van Vereeniging skryf:

  • Jean-Heinrich Barnard (18) van Vanderbijlpark vertrek volgende maand na Nederland om aan die Wheelchair and Amputee Sport (IWAS) Junior Wêreldspele te gaan deelneem. Foto: Retha Fitchat

    Valie gaan sy slag in Nederland wys

    Entertainment

    VANDERBIJLPARK. – Vyf belowende jong atlete verbonde aan die Jumping Kids Prosthetic Fund, is gekies om Suid-Afrika te verteenwoordig by…

  • Ses voertuie was op 10 Junie in 'n kettingbotsing op die R59-hoofweg betrokke.

    Ernstige ongeluk weens digte rook

    Community

    MEYERTON. - Die R59-hoofweg was laasweek Woensdag in chaos gedompel toe ses voertuie in ’n kettingbotsing naby die Blokhuis betrokke…

  • Dié laaste foto van wyle Pieter van Jaarsveld en sy suster, Angelique de Wet, is Vrydag skaars 'n uur voor sy dood geneem.

    R59 eis nóg twee jonges

    News

    VANDERBIJLPARK. - “Dit het nog nie behoorlik ingesink dat my boetie Pieter vir altyd uit my lewe is nie.

  • bully

    Aanranding by skool op video vasgevang

    News

    VEREENIGING. - ’n Skokkende video waarin ’n leerling van Krugerlaanskool deur ’n medeleerling aangerand word, het vandeesweek soos ’n veldbrand…

  • water

    Dams damned by report

    News

    Ratepayers can expect to pay more for bulk services when municipalities are themselves required to pay towards the purification of…

  • Damian Engledoe van die Leeus het hom by die Luiperds aangesluit en behoort binnekort die Luiperd-trui aan te trek.

    Sharks en ‘n Leeu versterk Luiperds

    Sport

    Twee Sharks en ‘n Leeu het hulle vandeesweek in Potchefstroom aangemeld om die Luiperds se hand te versterk in hul…

  • Veltie Vermeulen maak seker niemand vang hom nie. Foto: Dustin Wetdewich

    Gimmies hardloop Lichtenburg pap

    Sport

    Die groot, swaar pak voorspelers van Lichtenburg was gedaan teen die einde van dié span se 44-28 nederlaag teen Gimmies.

Back to top button