NewsNewsSportSport

Bring jou .22 en kom skiet saam

Jy hoef nie lid van SA Jagters te wees nie – almal welkom

Die SA Jagters- en Wildbewaringsvereniging (SAJWV) Olienhout-tak, bied op Saterdag 19 Oktober in samewerking met Sons of Guns, ’n 20 meter .22 geweer skiet aan.
Dit word gehou by die Sons of Guns perseel in Arthur Fisherstraat (Parys nywerheidsgebied. Inskrywings is van 08:00 tot 14:00.
Enigeen is welkom om te kom saam skiet. Jy hoef nie lid van SA Jagters te wees nie.
Die koste is R100 per persoon, en R50 vir juniors. Vir navrae skakel 056 110 0025.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Carletonville Herald in Google News and Top Stories.

Adele Louw

Adele has been in the community media since 1997, first in Mpumalanga and since 2008 in Gauteng, and is passionate about giving a voice to residents of all communities.

Related Articles

Back to top button