NewsNews

Help soek asseblief na vermiste ma

Skakel asseblief 064 931 6199 as enigiemand dié dame iewers gesien het.

Magda Swanepoel van die Vaaldriehoek skryf:

Kan ek almal asb vra om op die uitkyk te wees vir my ma en die post te deel sodat ons haar kan vind asseblief? Sy is al van gistermiddag af weg en is nie haarself nie. Sy moet dringend by ‘n hospitaal uitkom.

Julle kan ons kontak by 064 931 6199 as enige iemand haar iewers gesien het. Sy is aangemeld as vermis by polisie.

Hier is ‘n skakel na die oorspronklike berig:

Help soek asseblief na vermiste ma – Vaalweekblad

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Carletonville Herald in Google News and Top Stories.

Adele Louw

Adele has been in the community media since 1997, first in Mpumalanga and since 2008 in Gauteng, and is passionate about giving a voice to residents of all communities.

Related Articles

Back to top button