CrimeNews

Die lang arm van die gereg sal jou inhaal

Polisie maak verskeie arrestasies met Operasie Back to Basics - Safer Festive Season

Terwyl die res van die land vakansie hou, werk die SAPD onverpoos om te verseker dat reg en geregtigheid geskied. Verskeie padblokkades is die afgelope tyd in en om Heidelberg gehou en verskeie verdagtes is aangekeer.

 

Persone wat in besit was van dwelms, vuurwapens sonder lisensies, onpadwaardige voertuie en dronkbestuur was van die oortredings wat aangemeld is.

IMG-20161224-WA0003

IMG-20161224-WA0004

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button