News

Top-toekenning vir top-makelaarsfirma

Bekend vir hul toewyding en goeie diens, het die span van Suikerbosrand Makelaars ook reeds in hul 34-jarige bestaan Santam se Diamant Makelaarstoekenning in 1996 ontvang.

Met landbou kliënte wat wissel van wild in Vivo, beeste in Leandra, mielies in Gauteng en Vrystaat, bloubessies in Franschhoek en Brits, suiwel in Heidelberg en hoenderboerderye in Grootvlei en Heidelberg, is dit nie vreemd dat Suikerbosrand Makelaars die landbou toekenning van Santam ontvang het nie.

 
Bekend vir hul toewyding en goeie diens, het die span van Suikerbosrand Makelaars ook reeds in hul 34-jarige bestaan Santam se Diamant Makelaarstoekenning in 1996 ontvang.

 
Met hopeloos te min plek om die talle toekennings van ook lewensversekeringsmaatskappye soos Liberty en Sanlam op te hang, motiveer hierdie toekenning Suikerbosrand Makelaars net nog meer om steeds daagliks beter diens en stelsels in plek te plaas.

 
Besoek Suikerbosrand Makelaars by hul perseel op die hoek van Merz- en Marestraat en ondervind self die hoë kwaliteit diens wat jy hier sal ontvang. Skakel 016 341 2195 met enige navrae rondom hul uitgebreide reeks produkte.

 

Volg ons op:

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button