News

Bekker se ure patrolliediens beloon

Jurgens Bekker is as patrolleerder van die maand in Sektor 2 (sentraal) in April aangewys. Bekker se onbaatsugtige diens en ure van patrollies maak van hom ‘n voorbeeld vir alle inwoners.

Heidelberg Gemeenskap Polisiëring Forum (GPF) se lede lewer ‘n noodsaaklike diens deur middel van patrollies waar hulle oë en ore vir Heidelberg se polisiediens is.

 

Inwoners van Heidelberg wat by die GPF betrokke wil raak, kan Olivier by 082 570 2660 skakel.

 

Volg ons op:

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button