News
VARS NUUS: Veldbrand by Sedaven
Die hele koppie agter Adventhaven se aftreeoord is tans aan die brand.

Die geweldige rookkolom van ‘n veldbrand by Sedaven wat tot in Heidelberg gesien kan word, is ‘n gekontroleerde voorbrand wat deur beamptes van Suikerbosrand Natuurreservaat gedoen word.
Die hele koppie agter Adventhaven se aftreeoord is tans aan die brand, maar beamptes is op die toneel en geen huise is in gevaar nie.
| Volg ons op: | ||
![]() |
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!




