News

Polisie hou moeilikheidmakers uit Rensburg

Verskeie polisie voertuie is op die toneel en die moeilikheidmakers word telkens deur lede in ‘n nyala met rubberkoeëls teruggedryf.

Daar heers tans ‘n sterk polisieteenwoordigheid tussen Ratanda se Uitbreiding 23 en Rensburg. Dit kom nadat die betogers probeer het om die R23 (Balfour Pad) na Rensburg oor te steek.

 

Verskeie polisie voertuie is op die toneel en die moeilikheidmakers word telkens deur lede in ‘n nyala met rubberkoeëls teruggedryf.

 

Verskeie polisie voertuie is op die toneel.

 

Die polisie kwyt hul goed van hul taak om te keer dat die betogers naby aan die R23 kom. Die pad is steeds oop vir verkeer, maar motoriste word aangeraai om die omgewing liewers te vermy. Die Vaaldampad is steeds vir verkeer gesluit.

 

 

 

Volg ons op:

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button