Local newsNewsUpdate

Bejaardes in Heidelberg deur sangers en koor bederf

Harmonique Koor van Nigel maak ook 'n draai.

Inwoners van Suikerbosoord Dienssentrum vir Bejaardes is die afgelope tyd met verskeie optredes bederf.

Sangpaar Wynand en Chereé Strydom was die gaskunstenaars tydens die oord se Kersete en het bekende liedjies soos ‘Elandsbaai’ en ‘Suspicious Minds’ gesing voor inwoners en gaste aan ‘n driegangmaal kon weglê.

Die Harmonique koor van Hoërskool John Vorster van Nigel het ook die tehuis besoek en ‘n prag-vertoning gelewer.

Die groep het verskeie kersliedere en twee geestelike liedjies gesing.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button