Local newsNewsUpdate
Bejaardes ontvang kwaliteit hoësorg by Suikerbosoord
DBV-kuiers bring hondeliefde na bejaardes.

Suikerbosoord Dienssentrum vir Bejaardes beskik oor ‘n kwaliteit hoësorgeenheid waar opgeleide personeel met liefde en deernis na bejaardes omsien.
Matrone Hester Hugo en haar personeel is raakvatters in dié afdeling.
DBV besoek bejaardes gereeld vir aanrakingterapie
Heidelberg DBV het ‘n draai by Suikerbosoord Dienssentrum vir Bejaardes op 17 Januarie gemaak waar Toffie (die DBV se eie hond) ‘n bietjie liefde uitgedeel het.
Vrywilligers en komiteelede van die DBV hou gereeld dié ‘touch and feel’ sessies vir bejaardes wat nie meer troeteldiere kan aanhou nie.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!




