Local newsNews

Sal jy die Covid-19 inenting vat en hoekom?

Sê ons wat jy dink.

Hanko Beyers
Nee ek sal nie die inenting vat nie. Ek het reeds Covid-19 gehad en ek voel my liggaam het voldoende immuuniteit opgebou om dit te beveg, veral omdat ek ‘n gesonde leefstyl handhaaf.
Theunis Rooseboom
Ek sal nie die inenting neem nie, want ek het meer berigte gelees dat daar ernstige newe-effekte kan wees, en nog geen berigte dat dit wel effektief is nie. Ek het ook geen inligting dat dit veilig gebruik kan word saam met chroniese of akute medikasie nie.
Rob Ferns
Ek was onlangs baie siek met Covid-19 en sal die inenting vat. Ek hoop net nie ek begin Sjinees praat nie.

 

Dewald Botha
Ek sal. Ses-en-vyftig persent van landsburgers moet immuniteit verkry sodat ons kudde-immuniteit kan ontwikkel en terugkeer na ons normale leefstyle toe.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button