Twee Vissies kry Oos-Transvaal Bokkiespan kleure

Die Bokkie Week vind in Kroonstad plaas.

Twee netbalspelers van die Laerskool AG Visser is opgeneem is in die o13 Oos-Transvaalse Bokkiespan.

Chantelize Pruis en Mieke Rabie het die eer gekry om deel van hierdie span te wees.

Die Bokkie Week sal tydens die volgende skoolvakansie in Kroonstad plaasvind.

Exit mobile version