Community galleriesGalleries
SAVF-inwoners geniet “Tamaaibraai”
Fotogalery: Vryburger Tamaaibraai by die SAVF-huis Ermelo.















Die Ermelo Vryburgerkorps het Saterdag die braai-area wat hulle vir die inwoners van die SAVF-huis Ermelo gebou het ingewy.
Die geleentheid het ook saamgeval met die Vryburgers se landswye “Tamaaibraai” projek.
Lees meer in volgende week se uitgawe van die Hoëvelder.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



