Community galleriesGalleries
[GALERY] Ermelo MediClinic bederf vroue tydens Nasionale Swangerskapweek
Dr Olufemi Owolabi het vroue toegespreek oor swangerskap en geboorte, terwyl suster Leonie Visagie hulle oor die voordele van borsvoeding, asook besoekers na geboorte ingelig het.

Die dag is aangebied om Nasionale Swangerskapbewusmakingsweek te vier en vroue meer oor gesonde swangerskappe te leer.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



