Community galleriesGalleries
[GALERY] Ermelo Hoëveld Landboufees 2019 – Dag 1
Ermelo se Burgermeester mnr. Joseph Mkhaliphi het die skou geopen en sy dank uitgespreek teenoor almal wat betrokke is by die reëlings van die fees.

Feesgangers het die eerste dag van die Hoëveld Landboufees geniet. Die pawiljoene was gevul tydens die optredes van Franje du Plessis en Jay.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!




