Community galleriesGalleries
GALERY – Lidmate voel die koue aan hul voete
Op dié Sondag kom lidmate wat wil sonder skoene kerke toe, en hoewel daar gesê is dat die ouer lidmate dit nie hoef te doen nie, was daar soos in die verlede, heelwat lidmate wat ouer as 70 is wat sonder skoene by die kerk opgedaag het.



At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



