Community galleriesGalleries
Ermelo-fotograwe se foto’s is vrolik en vol kleur
Ermelo Fotoklub se volgende byeenkoms vind op 4 Maart plaas die klub nooi alle belangstellendes om aan te sluit.
ERMELO – Ermelo Fotoklub se lede het op 4 Februarie hul maandelikse byeenkoms geniet, en die foto’s het van ’n kleurfees getuig.
Die vasgestelde onderwerp vir die maand was “helder kleure”.
Onder die inskrywings was verskeie kleurvolle foto’s, maar die wenfoto’s “My Colour Palette” en “Kleurvolle kombuis”, het aan me. Adele Smit en mnr. Andrew Roos behoort.
Ermelo Fotoklub se volgende byeenkoms vind op 4 Maart plaas die klub nooi alle belangstellendes om aan te sluit.
Vir verdere navrae kan ’n e-pos na ermelofotoklub18@gmail.com gestuur word.
Lees die volledige berig in die Hoëvelder om te sien wie die wenners was.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!









