Community galleriesGalleries
Groot opkoms by Ermelo se Wieleskou Karnaval
Een van die organiseerders, mnr. Peet Fourie, het gesê dat die idee agter dié karnaval in 2019 reeds tydens die Pienkbal Gholfkompetisie se 14de putjie sy ontstaan gekry het.
Die gemeente van die Hervormde Kerk Ermelo-Suid het op 4 en 5 Maart hul eerste Wieleskou Karnaval by die Vliegklub aangebied.
Die opkoms was uitstekend met hordes mense wat duidelik na ‘n bietjie samesyn na die inperkingstydperk gesmag het.
Een van die organiseerders, mnr. Peet Fourie, het gesê dat die idee agter dié karnaval in 2019 reeds tydens die Pienkbal Gholfkompetisie se 14de putjie sy ontstaan gekry het.
SIEN OOK: GALERY – Ermelo Wieleskou Karnaval is groot pret
Alhoewel Covid-19 aanvanklik hul planne in die wiele gery het, het hulle dit nou tot ‘n volwaardige karnaval ontwikkel.
Lees die volledige berig in die Hoëvelder.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!