Community galleries

Fotograwe van Ermelo Fotoklub het ’n ‘oog’ vir mooi foto’s

Dié klub se vasgestelde maandonderwerp was “oë”.

Die Ermelo Fotoklub het die nuwe jaar met pragtige inskrywings tydens hul eerste byeenkoms op 6 Januarie begin.

Die vergadering het by die NG de Bruinpark-kerk plaasgevind en Jannes Drotsky, ’n professionele fotograaf, het die lede toegespreek.

Dié klub se vasgestelde maandonderwerp was “oë”.

Nicola Holtzhausen het die juniorafdeling met haar ‘Eye Spy’ gewen.
Dirkie van Staden se ‘Gamkaskloof na reën’.
Jeanine Smalberger se foto ‘Fish Eagle Hunting’.
Lara Viljoen se ‘Garden Explorer’.
Jan van Niekerk se ‘Padda vir ete’.
Pikkie de Villiers se foto ‘Soft Landing’ was die 2-sterwenner.

Nicola Holtzhausen het die juniorafdeling vir die vasgestelde onderwerp met haar foto “Eye Spy” gewen, terwyl Jacques Kruger se “Emerald” die seniorafdeling gewen het.

Ermelo Fotoklub se bestuur nooi alle belangstellendes om vanjaar hier aan te sluit.

Vir verdere navrae kan ‘n e-pos aan ermelofotoklub18@gmail.com gestuur word.

Lees die volledige berig in die Hoëvelder.

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button