Community galleries
Ek en my vlerk: Turbinelem onderweg na hernubare energie fasiliteit
Die area vir die Ummbila Emoyeni-projek tuseen Bethal en Morgenzon is gekies op grond van gunstige windtoestande. Die streek se topografie en klimaat bied konsekwente windvloei.
SIEN OOK: Abnormal load to pass through Ermelo on its way to renewable energy facility



Foto’s: © Wayne van der Walt (Alle regte voorbehou)
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



