InternationalSport
[GALERY] Skuts van Ermelo Defensive Pistol Club vaar goed tydens die klassifiseringskietdag
Die kwalifiserende ronde word gedoen sodat elke skut sy kwalifikasie kan behou of verbeter.

Die Ermelo Defensive Pistol Club het Saterdag, 23 Junie ’n kwalifiseringsdag by Vlakfonteinskietbaan op die Chrissiesmeerpad aangebied.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



