InternationalSport

Ermelo skuts geniet skietkompetisie by Vlakfonteinskietbaan

Morné Barnett is as die algehele wenner in die mansafdeling aangewys met , Tiaan Burger in die tweede plek en Alwyn Burger in die derde plek.

Skuts van Ermelo het op Saterdag 11 Mei aan die Suid-Afrikaanse Jagters- en Wildbewaringsvereniging se maandelikse skietkompetisie by Vlakfontein deelgeneem.

Sowat 48 skuts het die skietdag bygewoon.

Die inskrywings het om 8vm plaasgevind en die inligtingsessie om 8.45vm.

Morné Barnett is as die algehele wenner in die mansafdeling aangewys met , Tiaan Burger in die tweede plek en Alwyn Burger in die derde plek.

In die vroue-afdeling is Cecelia Beukes as die wenner aangewys met Mientjie Rajchrt tweede en Lindie du Plooy derde.

Lees die volledige berig met al die uitslae van die dag in die Hoëvelder

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button