InternationalSport

Swartbalspelers skop proewe vir Mpumalanga-span op Ermelo af

’n Totaal van 16 spelers het gekwalifiseer om aan die liga deel te neem, waarvan die top vyf spelers verkies word vir die Mpumalanga A-span.

Die swartbal primière-liga het onlangs op Ermelo afgeskop.

’n Totaal van 16 spelers het in aanmerking gekom om aan die liga deel te neem, waarvan die top vyf spelers vir die Mpumalanga A-span verkies word.

Die formaat van die liga bepaal dat, die speler wat eertse vyf wedstryde teen sy teenstander gewen het, die wedstryd wen.

Hein Heine het in sy eerste wedstryd teen Craig Housden die oorhand gehad, en die wedstryd met ’n telling van 5-0 beklink.

Jp Joubert het in sy wedstryd teen Housden die eerste wedstryd verloor, waarna hy die tafel skoongemaak het, en Housden met ’n telling van 5-1 geklop het.

Lees die volledige berig met al die uitslae in die Hoëvelder.

Related Articles

Back to top button