General
-
Ermelo Tuinbouklub beplan ‘n spesiale tuindag
GeneralMe. Duvengage is baie bekwaam en het ’n opwinding in die tuinliefhebbers en die publiek aangewakker om weer eens belang…
-
September is Annebel-maand
GeneralVolgens me. Ferns is die projek nie ’n eenvroudroom nie, maar word onderhou deur die hele gemeenskap.
-
Ermelo SAVF beoog om tehuis meer huislik te maak vir inwoners
GeneralHulle daag die gemeenskap uit om ’n kamer vir die inwoners oor te doen en hulle afdruk daar te los.
-
Ermelo gimnaste berei voor vir proewe
GeneralTydens hierdie proewe word die span gekies wat Mpumalanga by die Suid-Afrikaanse Kampioenskap sal verteenwoordig.
-
Vroue Landbou Unie (VLU) geniet 23ste Mpumalanga Kongres by Numbie Hotel in Hazyview
GeneralBy die geleentheid is daar ook poppies gebrei vir Mense handel en tussen al ses streke is daar 6000 poppies…
-
Vroue van Ermelo is steeds opsoek na ’n stuk grond om ‘n veilige hawe vir Ermelo se straatdiere op te rig
GeneralHulle het n beroep gedoen op die gemeenskap indien enige iemand weet van beskikbare grond wat hulle kan gebruik vir…
-
Hannie Smith is al 21-jaar betrokke by die Vroue Landbou-Unie
General“Ons benodig jonger lede om deel te raak van die VLU. Daar is so baie wat die vrou kan leer…
-
Kleuterskool en nasorgsentrum op Hendrina benodig hulp om na kinders om te sien
GeneralDie huishoudelike omstandighede van die kinders bring ’n groot gebrek aan stimulasie, gebalanseerde etes en soms ook klere mee.
-
Vroue Landbou Unie Millenium-tak vir Vrouedag by Ermelo Hoërskool se Landbou saal
GeneralDie vroue van die tak het Vrouedag gevier deur elk ’n self gemaakte handruiker na die vergadering te vat wat…
-
Ermelo man loses all his belonging in shack fire
GeneralAccording to witnesses, the fire began when a neighbour was burning rubble around 12.30pm when it got out of control.
-
Farm residents in Msukaligwa Municipal area march to Department of Rural Development and Land Reform over land
GeneralAccording to the forum, people living on farms owned by white people are apparently still physically, mentally, socially and emotionally…
-
Rugby loop sterk in Pierre van Rooyen se are
General“Ermelo is ’n fantastiese klub, die kommunikasie tussen almal is daar en dis ’n ware broederskap”











