School sport
-
Laerskool Breyten is aangewys as die alghele wenners by die Noordvaal Skole Landloop Kampioenskappe
School sportAan die einde van die dag is Laerskool Breyten as die algehele wenners in die Laerskoolafdeling aangewys en Hoërskool Vorentoe…
-
Erries gekroon as Mpumalanga-kampioene by gholf-uitspele
School sportErmelo Hoërskool is die enigste skool in Mpumalanga wat meer as een Mpumalanga span het
-
Morgenzon Landbou Akademie aangewys as Virseker Noordvaal-wenners
School sportMorgenzon Landbou Akademie se uitspeel rondtes het begin met ’n kwarteindstryd teen Swartruggens waar Morgenzon Landbou Akademie die knoop deurgehaak…
-
Ligbron Akademie vir Tegnologie se dogters krieketspanne verloor teen Piet Retief en Secunda
School sportDie Liggies het 167 lopies vir die verlies van 7 paaltjies aangeteken
-
Ermelo Hoërskool se leerders vaar goed tydens die Mpumalanga- en Bokkieweektoere
School sportKlarissa Joubert, ’n 0/18-hokkiedogter van EHS, is tydens toernooi vir die SA Bokkiespan gekies wat vanaf 1 Oktober tot 10…
-
Sias Jacobs en JP Austin van Ligbron Akademie vir Tegnologie blink uit tydens die vakansie-toer
School sportDie krieketspanne bedank hul borge en ouers wat toer moontlik gemaak het.
-
Skuts van Ligbron Akademie vir Tegnologie skiet raak tydens die Noord-Gauteng ope
School sportSkuts van Mpumalanga, Noord-Wes, Gauteng, Noord-Gauteng, ESSU, KwaZulu-Natal en Limpopo het aan die byeenkoms deelgeneem.
-
Ermelo Hoërskool-dogters domineer Mpumalanga-eindstryd
School sportAl vier spanne van EHS het as die Mpumalanga-kampioene geëindig.
-
Hoërskool Ermelo se hokkiespelers dring deur na Mpumalanga-eindstryd
School sportDie 0/14A-, 0/15A-, tweede- en eerstespan het na die Mpumalanga-eindstryd deurgedring wat op 21 Julie plaasvind.
-
Laerskool JJ van der Merwe op Ermelo gekroon as Mpumalanga-wenners
School sportDie 0/10-rugbyspan is as Mpumalanga-wenners gekroon.











