Local newsNews
Dominees word ge-“dunk”
Een van die vele prettige aktiwiteite was toe basaargangers die geleentheid gekry het om die gemeente se leraars in ’n houer water te laat plons.
Die NG Kerk Moedergemeente het Saterdag hul jaarlikse basaar gehou te midde van groot pret en feestelikheid.

Ds. Jaco van Niekerk en ds. Gerrit Vosloo moes albei die koue water telkemale trotseer toe ywerige gemeentelede die stellasie van onder hulle laat wegval het.
Ander aktiwiteite het ingesluit boeresport, donkieresies, ’n spookhuis en baie te eet en te koop.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



