Local newsNews

Só lei ’n leier

’n Veldbrand wat Maandagmiddag in Oosthuizestraat ontstaan het, het veroorsaak dat busse en voertuie wat as skroot agtergelaat is uitgebrand het.

Ermelo: ’n Veldbrand wat Maandagmiddag in Oosthuizestraat ontstaan het, het veroorsaak dat busse en voertuie wat as skroot agtergelaat is uitgebrand het.

Nooddienswerkers van Msukaligwa brandweerdienste was vinnig op die toneel en het verdere skade verhoed.

Die brandweerhoof, Jaco Johnstone, wat nog in sy kantoor uitrusting geklee was het opgemerk dat die vlamme in die rigting van ’n nabygeleë vulstasie brand.

Hy het nie tyd verspul nie en self ingespring om die vlamme te blus.

Volg die skakel om na die fotos van die toneel te kyk.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button