Community galleriesGalleriesLocal newsNewsNews galleriesSchoolsSchools galleriesSports galleries
Foto gallery – EHS Super-reünie, Saterdag 20 September
Oud-Erries het gewys dat hulle steeds ’n fors is om mee te reken in die wedstryde teen die skool se eerste netbal en krieketspanne terwyl gholf entoesiaste sake by Ermelo buiteklub uitgespook het. Laatmiddag het almal op die rugbyveld om kampvure bymekaar gekom vir ’n aand van feesvieringe, lekker eet en saamkuier.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!






























































































































