BETHAL – ’n Motoris met drie passasiers het tydens die reën beheer oor sy voertuig verloor.
Die ongeluk het op Woensdag, 25 Februarie op die N17-snelweg vanaf Bethal na Ermelo gebeur.
Al vier mense het ligte beserings opgedoen en is na die Mediclinic Ermelo vervoer.
Die ongeluk word deur die polisie ondersoek.
Vir meer nuus besoek gerus ons webtuistes:
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.
Vir nuus na jou selfoon:
BBM – 29C64351
WhatsApp – 082-611-3867
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



