Local newsNews

’n Mooi prentjie

Die stortreën wat verlede week oor Ermelo en die distrik geval het, het die dam vining laat vol loop.

Die brug oor die inloop van die Douglasdam buite Ermelo is ’n mooi prentjie in die laat Maandagmiddagson terwyl miljoene liters water by die dam instroom.

Die stortreën wat verlede week oor Ermelo en die distrik geval het, het die dam vining laat vol loop.

IMG_7636 IMG_7642 IMG_7646 IMG_7648 IMG_7651 IMG_7664

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button