Local newsNews

Stormsterk wind ruk tak van boom in Smutstraat af

Die brandweer is ontbied maar kon nie help nie aangesien die takke nie in die straat lê nie.

Die ingang na ‘n meenthuis in Smutstraat in Ermelo is totaal versper nadat ‘n stormsterk wind die tak van ‘n boom in die erf langsaan afgeruk het.

Die takke wat afgeruk is het die voertuie wat in die oprit gestaan het net gemis.

Die brandweer is ontbied maar kon nie help nie aangesien die takke nie in die straat lê nie.
Die inwoners is dus vasgevang in hul erf.

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button