Local newsNews

Rotariërs bied gesellige Bingo-aand aan

Die aand is goed ondersteun en volgens die gaste het hulle elke oomblik geniet.

Die Ermelo Rotariër klub het Vrydagaand ’n Bingo-aand in hul klubhuis op die Ermelo skouterrein aangebied.

Die aand is goed ondersteun en volgens die gaste het hulle elke oomblik geniet.

Daar was groot pryse op die spel.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button